![]() | 92 Tradisionele Resepte | ![]() |
| :: Tuis :: Kontak Ons :: Jou terugvoer | TS Resepteboek 2008 Die ongelooflike resepteboek sagteware hou nie net boek van jou resepte nie, maar skakel outomaties die bestandeel groottes om, volgens die porsie wat u wil maak. Indien jy byvoorbeeld `n resep het vir 5 porsies en wil net 2 porsies maak, skakel die sagteware dit foutloos om na die regte bestandeel groottes. Gee jou resepte `n punt uit 5 en sorteer vinnig volgens kategorie (soos Vleisgeregte, Southappies, Maaltye, Nageregte ens). Dit stel mens in staat om maklik en vinnig te besluit op die beste gereg om te maak. 92 vooraf beproefde tradisionele resepte kom gratis saam met die Sagteware. Resepte sluit in : - Aartappelkoekies - Aartappelsuurdeegplantjie - Appelkooskoekies - Appelkooskonfyt - Appelliefietert - Appeltert - Armmanspoeding - Asynpoeding - Basiese Sous - Basiese Tertkors - Biltong - Blitskoek - Bobotie - Boerewors - Brandewyntert (Tipsy Tert) - Brandsous - Dadel Gemmerpoeding - Dadelbolletjies - Dadelbrood - Dadelhappies - Fudge - Gebakte Pampoen - Geelrys - Gemmerkoekies - Gemmerrolletjies - Granadellatert - Grinadellakoeldrank - Groenboontjies - Groentamatie Atjar - Grondboontjiekoekies - Growwe muffins - Ham - Hertzog koekies - Jewish Roast (Van `n Joodse Vriend) - Jogurtbrood - Kaaskoekies - Kaasskonsies - Karringmelkbeskuit - Kerrie, uie en Piesangslaai - Kits Tamboesies - Kitspoedingkoekies - Klapperblokkies - Klapper-ys - Klein Smeltkoekies - Koeksisters - Koffiekoekies - Kondensmelk Vrugtekoek - KondensmelkVla - Lekker rys - Lensiesop - Maklike Hoender - Maklike Sagopoeding - Malvalekkers - Marie Beskuitjie Tertkors - Melktertvulsel - Mieliebrood (vir braaivleis) - Mosselsop - Mostertsous - Oliekoek - Outydse Konfyttertjies - Outydse Suurdeegbeskuit - Pampoenkoekies - Pannekoek - Pasteideeg vir Vleispasteie - Peperment Tert - Potbrood vir Braaivleis - Praktiese Vrugtekoek - Pynappeltert - Randkoek (Flan) - Romany Creams - Skurwe Jakkies - Slap Pap - Soetkoekies - Sosaties - Spekrolletjies - Stampkoring - Stampkoringslaai - Steaksous - Stroop vir springmielies - Stywe Pap - Suikerkoekies - Suikermielie vetkoek - Suurlemoenkoeldrank - Tamatiepuree - Tamboesietert - Tuisgemaakte Kondensmelk - Vinnige Brood - Vleisbroodjie - Volkoringbrood - Waaier Aartappels - Wortelkoek - Wortelslaai Die Sagteware werk op Windows ME, 2000, XP en Vista en is vir `n beperkte tyd beskikbaar teen die lae prys. Om 'n gratis voorbeeld van die produk af te laai, Kliek Hier Koop en Laai hierdie produk nou af vir slegs R 95.00 | |
![]() | Suid Afrikaanse Resepte | ![]() |